|
Januarie 2012 Promosie
10% Afslag op alle Pakette
Ek offer verskillende pakette wat sal kan voldoen aan
enige vereistes.
All die pakette kan aangepas word volgens wat jy benodig.
HOE OM
VOORTTEGAAN
PORTEFIELJE
Basic - R 1 500.00
Net 'n basiese webwerf waar jy
al jou dienste kan vertoon
Met die gebruik van jou keuse
kleur skema, sal ek vir jou tot en met 5 bladsye ontwerp
Ek sal jou domein vir jou
registreer - www.jouwebwerfnaam.co.za
Jy verskaf jou Logo
Jy verskaf al die fotos wat jy op
die webwerf wil plaas
Jy verskaf al die informasie wat
jy op die webwerf wil plaas bv. wie jy is, watter dienste jy offer,
jou kontak besonderhede ens.
Jy kan 'n galery met 'n maks. van
10 fotos bysit
Jy kry 'n kontak vorm vir
gebruikers om in te vul om kontak te maak
Ek stel tot en met 5 epos adresse
vir jou op - bv. info@jouwebwerfnaam.co.za
Ek stuur ook jou webwerf na al
die Groot Soek Enjins
Ek stel ook Google Analytics op,
waar jy al die statistieke van jou webwerf kan sien
Jy word 1 hersiening toegelaat,
in dien dit gaan nodig wees.
Ekstra Bladsye kos R475
As jy enige veranderinge aan jou
webtuiste in die toekoms wil aanbring is dit R175 per uur.
Jy kan Basic Hosting bysit vir
slegs R49 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 3 - 5
dae
terug na bo
Professional - R 5 000.00
Stylvol, Koporatief, Elegant,
Professioneel, Modern of enige ander beeld wat jy graag wil vertoon.
Met die gebruik van jou keuse
beeld, sal ek vir jou tot en met 10 bladsye ontwerp
Ek sal jou domein vir jou
registreer - www.jouwebwerfnaam.co.za
Jy verskaf jou Logo
Jy verskaf al die fotos wat jy op
die webwerf wil plaas
Jy verskaf al die informasie wat
jy op die webwerf wil plaas bv. wie jy is, watter dienste jy offer,
jou kontak besonderhede ens.
Jy kan 'n galery met 'n maks. van
50 fotos bysit
Jy kry 'n kontak vorm vir
gebruikers om in te vul om kontak te maak
Ek stel tot en met 25 epos
adresse vir jou op - bv. info@jouwebwerfnaam.co.za
Ek stuur ook jou webwerf na al
die Groot Soek Enjins
Ek stel ook Google Analytics op,
waar jy al die statistieke van jou webwerf kan sien
Jy word oneindige hersienings
toegelaat, in dien dit gaan nodig wees.
Ekstra Bladsye kos R475
Ingelsuit is 1 uur gratis
maandeliks vir enige veranderinge aan jou webtuiste - R475 per uur
daarna
Jy kan Business Hosting bysit vir
slegs R98 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 7 - 11
dae
terug na bo
Advanced - R 7 500.00
Stylvol, Koporatief, Elegant,
Professioneel, Modern of enige ander beeld wat jy graag wil vertoon.
Inhoud Beheer Stelsel, so jy het
volle beheer oor die inhoud van die website om enige veranderinge of
nog meer bladsye by te sit.
Jy kan nog informasie bysit,
informasie verander, so veel soos jy wil
Ek begin om vir jou tot en met 25
bladsye te ontwerp en jy neem dit van daaraf.
Jy kan beheer wie toegang het tot
seker bladsye - geregistreerde gerbuikers of publiek
Daar is 'n hele lys van ekstra
funksies
Jy kan Advanced Hosting bysit vir
slegs R149 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 7 - 14
dae
terug na bo
CMS Basic - R 2 500.00
Net 'n basiese webwerf waar jy
al die informasie sal kan verander
Inhoud Beheer Stelsel, so jy het
volle beheer oor die inhoud van die website om enige veranderinge of
nog meer bladsye by te sit.
Jy kan nog informasie bysit,
informasie verander, so veel soos jy wil
Ek begin om vir jou tot en met 5
bladsye te ontwerp en jy neem dit van daaraf.
Jy kan beheer wie toegang het tot
seker bladsye - geregistreerde gerbuikers of publiek
Daar is 'n hele lys van ekstra
funksies
Jy kan Business Hosting bysit vir
slegs R98 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 3 - 5
dae
terug na bo
Forum - R 5 000.00
Begin jou eie forum, waar
gebruikers met mekaar kan kommunikeer en opmerkings laat
Jy kan Business Hosting bysit vir
slegs R98 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 5 - 7
dae
terug na bo
Blog - R 1 750.00
Kry jou eie Blog, waar jy
enige informasie en jou gedagtes kan uitlaat.
Jy kan Business Hosting bysit vir
slegs R98 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 3 - 5
dae
terug na bo
Mobile - R 2 500.00
Laat gebruikers jou webwerf op
hulle selfone kry
terug na bo
Social Media - R 12 500.00
Begin jou eie Facebook
terug na bo
HOE OM VOORTEGAAN
Dit is baie maklik.
Ek gee graag graties advies en
voorstelle, maar ek benodig 'n 50% deposito voordat ek met enige
projek begin.
Dit maak nie saak waar jy in die
land is nie, ons doen alles deur die internet, email en telefoon. Ons
kan wel 'n afspraak maak om of by jou of by my kantoor te ontmoet,
maar as ek buite Kaapstad moet vertrek sal dit vir jou onkoste wees.
As jy wil kan jy vir my 'n
voorbeeld van 'n ander webwerf wys, waarvan jy hou, sodat ek 'n idee
kan kry hoe jy graag wil he jou website moet lyk. Anders kan jy dit
maar net in my bekwame hande los.
Jy stuur vir my al die informasie
wat jy op die webwerf wil plaas en dan binne in 'n tydperk wat ons op
ooreenkom wys ek vir jou 'n voorbeeld van die ontwerp.
Van daaraf het ons altwee 'n
visueel op die skerm, wat dit dan baie makliker maak om enige
veranderinge aan te bring, indien dit nodig gaan wees.
Slegs wanneer die web ontwerp
klaar is, hy werk 100% en jy is dood gelukkig, dan betaal jy eers die
balans. So jy sal verstaan hoekom ek dan jou verwagtinge sal will
oorskry.
KONTAK MY
terug na bo
PORTEFIELJE
Ek wys nie meer my portefielje op
my webwerf nie, want die ander ontwerpers gebruik dit op hulle
webwerwe.
Stuur vir my 'n versoek en ek
stuur vir jou my portefielje.
|