Afrikaans  |   English

SEO - Soek Enjin Optimisasie

 
 
   

 
 

Wat is Soek Enjin Optimisasie?

 

Om jou webwerf te ontwerp met belangrike en relevante sleutel woorde, sodat die soek enjins soos Google jou webwerf kan herken vir die dienste of produkte wat jy offer en dat hulle jou webwerf op die 1st bladsy kan lys.

 

Dit gaan nie net oor sleutel woorde nie maar ook 'n klomp ander toertjies wat ek op 'n weeklikse basis uitvoer om jou webwerf beter te lys.

 

Wat ek offer:

 

Ek bind jou nie aan enige kontrak nie. My dienste is op 'n maand tot maand basis, so as jy nie sien dat jou webwerf beter gelys word nie, dan kanseleer ons die ooreenkoms.

 

Die maandelikse kostes is slegs R475.

 

Ek het baie selfvertroue in vaardighede om jou verwagtige te oortref.

 

KONTAK MY, sodat ek na jou webwerf kan kyk en identifiseer wat alles nodig sal wees om jou webwerf te optimiseer.

 


 

 

sa web ontwerper     professionele webwerf ontwerp dienste

copiereg © 2010 sa web ontwerper

alle regte voorbehou