|
Ek ontwerp 'n
winsgewende internet besigheid.
Dis baie
maklik om jou produkte op die internet te verkoop.
As jy besig is met navorsing,
kan jy maar die res van die bladsy lees, maar as jy klaar alles
weet en reg is om voortegaan en wil na my kostes kyk,
kliek
hier.
Laat ek verduidelik hoe 'n
mens voorberei vir e-handel
1. Die web ontwerper
2. Die maatskappy wat dit
betaling proseseer
1. Die
Ontwerper
Ek kry so baie kliente wat my
skakel en sê, Brian help asb. Ons het 'n ontwerper gehad wat ons
inkopie mandjie ontwerp het, maar dit werk nie reg nie, die pryse
word nie reg opgetel nie, van die bestellings raak weg ens.
Baie belangrik - as jy
grondboontjies betaal, kry jy apies.
Veral in Suid Afrika is
verbruikers nog redelik skrikerig om hul krediet kaart gegewens op
die internet te gebruik, so wanneer 'n webwerf nie 100% werk nie,
gaan die verbruiker sekerlik nie sy besonderhede op jou webwerf
los nie.
Dis belangrik dat jou webwerf
aantreklik lyk en geloofwaardig is, as jy internet verkope wil
doen.
Geloofwaardigheid vir 'n
Inkopie Mandjie / Internet Winkel is verskrilik belangrik!
Onthou dat die rede vir die
internet winkel is verkope.
2. Die
maatskappy wat dit betaling proseseer
Met sulke maatskappye moet jy
vir 'n handelaars rekening "merchant account" by jou bank aansoek
doen. Dit is 'n spesiale rekening wat deur Mastercard & Visa
goedgekeur is om kredietkaart transaksies te aanvaar. Nie net vra
hierdie maatskappy jou 'n maadelikse fooi vir hulle diens nie,
maar jou bank vra nog vir jou 'n persentasie van die transaksie
waarde, in die omgewing van so 5%. Aansoeke vir "merchant
accounts" kan tussen 4 - 6 weke neem.
Met 'n maatskappy soos Paypal,
betaal jy geen maandelikse kostes nie, net 'n % van jou transaksie
waarde.
Paypal is die mees
geloofwaardigste betalings proseseerder in die wereld en ek sal
hulle verseker aanbeveel.
KONTAK MY
en ek sal vir jou
alles verduidelik ivm betalings proseseerders
Baie Belangrik!!! Maak seker
dat wanneer jy kwotasies van ander ontwerpers kry dat hulle met
jou alle kostes bespreek. Ek vind dit so baie keer dat hulle nie
alle kostes bespreek nie en dan sit jy met nog ekstra kostes in
die einde van die dag.
KONTAK MY
Internet Winkel - R 9 500.00
'n Volledige webwerf met
Inkopie Mandjie vir
verbuikers om jou produkte aan lyn te koop
Jy het kompleet beheer oor jou
winkel om produkte by te sit en te verander soos jy wil
Ek laai vir jou 25 produkte en
dan neem jy dit vandaar
Ek sal jou domein vir jou
registreer
Ek sal die winkel professioneel
ontwerp
Ek verskaf jou logo
Vir elke produk moet jy die
volgende verskaf:
- Produk Kategorie
- Produk Naam
- Produk Beskrywing
- Produk Foto (as jy
het)
- Produk Prys
sien hier 'n volledige lys van kenmerke
Jy kry 'n kontak vorm vir
gebruikers om in te vul om kontak te maak
Ek stel tot en met 25 epos
adresse vir jou op - bv. info@jouwebwerfnaam.co.za
Ek stuur ook jou webwerf na al
die Groot Soek Enjins
Ek stel ook Google Analytics op,
waar jy al die statistieke van jou webwerf kan sien
Ingelsuit is 1 uur gratis
maandeliks vir enige veranderinge aan jou webtuiste - R475 per uur
daarna
Jy kan Business Hosting bysit vir
slegs R98 per maand.
Tyd om webwerf te ontwerp, 7 - 11
dae
As jy enige vrae het wat nie
beantwoord was op hierdie bladsy nie,
KONTAK MY
Kenmerke: te moeilik om te vertaal in afrikaans
- Administration / Backend
Functionality
- Supports unlimited
products and categories
- Products-to-categories
structure
-
Categories-to-categories structure
- Add/Edit/Remove
categories, products, manufacturers, customers, and reviews
- Support for physical
(shippable) and virtual (downloadable) products
- Administration area
secured with a username and password
- Contact customers
directly via email or newsletters
- Easily backup and restore
the database
- Print invoices and
packaging lists from the order screen
- Statistics for products
and customers
- Multilingual support
- Multicurrency support
- Automatically update
currency exchange rates
- Select what to display,
and in what order, in the product listing page
- Support for static and
dynamic banners with full statistics
- Customer / Frontend
Functionality
- All orders stored in the
database for fast and efficient retrieval
- Customers can view their
order history and order statuses
- Customers can maintain
their accounts
- Addressbook for
multiple shipping and billing addresses
- Temporary shopping cart
for guests and permanent shopping cart for customers
- Fast and friendly quick
search and advanced search features
- Product reviews for an
interactive shopping experience
- Forseen checkout
procedure
- Secure transactions with
SSL
- Number of products in
each category can be shown or hidden
- Global and per-category
bestseller lists
- Display what other
customers have ordered with the current product shown
- Breadcrumb trail for easy
site navigation
- Product Functionality
- Dynamic product
attributes relationship
- HTML based product
descriptions
- Automated display of
specials
- Control if out of stock
products can still be shown and are available for purchase
- Customers can subscribe
to products to receive related emails/newsletters
- Payment Functionality
- Accept numerous offline
payment processing
- Accept numerous online
payment processing
- Disable certain payment
services based on a zone basis
- Shipping Functionality
- Weight, price, and
destination based shipping modules
- Free shipping based on
amount and destination
- Disable certain shipping
services based on a zone basis
- Tax Functionality
- Flexible tax
implementation on a state and country basis
- Set different tax rates
for different products
- Charge tax on shipping on
a per shipping service basis
KONTAK MY |