|
Adverteer op Google
Google het 'n advertensie platform
genaamd "Adwords" wat vir jou die geleendheid bied om jou webwerf op die
1st bladsy van Google te adverteer, onder die "Sponsored-links" afdeling.
Die kostes werk op 'n - betaal per
kliek basis
Dit is hoe dit werk:
bv. Jy verkoop "blou suede skoene"
Die gebruiker gaan na Google en soek
vir die sleutel woode "blou suede skoene"
Nou op die 1st bladsy van Google se
resultate het 'n mens "organic listings" en "sponsored links". Jou
advertensie sal onder "sponsored links" verskyn en dit kan of bo, in
posisie 1 - 3 verskyn in so geel/room kleurige blok of aan die regter kant
van die bladsy.
Wanneer die gebruiker op jou
advertensie click, dan betaal jy vir daai kliek. Die kostes per kliek hang
af van hoeveel ander adverteerders daar is en waar op die bladsy jou
advertensie verskyn.
Hoe meer ander adverteerders daar is
en hoe hoër jou advertensie op die baldy verskyn, hoe duurder is dit per
kliek.
Kostes per kliek kan so min soos
R0.40 per kliek wees. Jy kan ook 'n limiet op die hoeveelheid klieks wat
jy per dag wil ontvang sit.
Ek is gekwalifiseerd in Google
Adwords, so
KONTAK MY
en dan bespreek ons dit.
|