webwerf ontwerp

Afrikaans  |   English

Professionele Webwerf Ontwerp

 
 
   

 
 

Welkom by SA Web Ontwerper,

Net om vir jou so bietjie agtergrond te gee oor wie ek is en wat ek offer.

Ek kan baie goed hier sê, maar soos hulle in Ingels sê..... "the proof is in the pudding"

Belangrikste eerste, Ek is 'n profesionele webwerf ontwerper en neem my web ontwerp baie ernigstig op, so ek is nie jou enige jan rap en sy maat nie.

Of dit nou vir Besigheid of vir Persoonlike gebruik is, ek offer 'n profesionele diens, waar ek al jou vereistes in ag neem en 'n wel beplande stategiese webwerf ontwerp.

Ek ontwerp van basiese webwerwe tot baie gevorderde platforms vir klein tot baie groot maatskappye.

As jy wil hê ek moet jou verwagtinge oortref, kyk na my webwerf pakette en maak kontak.

PS. Jy moet my maar verskoon, maar daar is nie afrikaanse vertalings vir al die internet termonologie nie, so daar gaan hier en daar maar 'n engelse woord deurkom.

Beste Groete,

Brian le Roux

Die SA Web Ontwerper

Kantoor: +27 21 948 9751

Faks: +27 86 663 7736

Epos: info@sawebontwerper.co.za

 


 

 

 

sa web ontwerper     professionele webwerf ontwerp dienste

copiereg © 2010 sa web ontwerper

alle regte voorbehou